Gaan na inhoud

weerkaatsing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  weerkaatsing    weerkaatsings  
weer•kaat•sing
(fisika) Die eienskap van 'n voortgeplante golf wat teruggegooi word vanaf 'n oppervlak, soos 'n spieël.
  1. Dit stel voorwerpe wat verder weg is in staat om deur die spieël se weerkaatsing vasgevang te word en konvekse spieëls maak beter monitering van die omgewing moontlik wat noodsaaklik is in baie verskillende situasies.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reflection(en)
Nederlands: weerkaatsing(nl) v