Gaan na inhoud

weids

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   weids    weidse    weids    
Vergrotend   weidser    weidsers  
Oortreffend   weidsste  
ruim (in sig); manjifiek, groots
  1. Haastige kennismaking sal wel 'n sekere weidse oorgawe kan noteer, maar sal tog gou stuit op newelagtigheid hier en daar, gewaagdheid van beeldspraak wat tot onverstaanbaarheid lei, ens.[1]

    Homofone

Wyds

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: weids(nl)