Gaan na inhoud

welf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek welf  
Verlede Tyd  ek  het gewelf    
Teenwoordige deelwoord welwende     
die geleidelike buiging van 'n geboë oppervlak
Waar blou die lug welf oor ons soos 'n koepeldak,
en flitsende eskaders bye met blond geweld
in strooptog trek oor die stil sonverligte veld
om teen boomstamme bruin te soem en saam te pak;[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: arch(en)
Nederlands: welven(nl)