Gaan na inhoud

welp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  welp    welpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  welpie     welpies  
(biologie) kleintjie van 'n roofdier soos 'n leeu of luiperd
Die res van die trop bestaan uit 'n mannetjie, twee wyfies en ses welpe van 'n geskatte een jaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cub(en)
Nederlands: welp(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek welp  
Verlede Tyd  ek  het gewelp        
kleintjies kry
Het verlede saterdag aand 'n teef wat reeds gewelp het geskiet. [2]