welvarend
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | welvarend | welvarende | welvarends | |
| Vergrotend | welvarender | welvarenders | ||
| Oortreffend | welvarendste | |||
- wel•va•rend
- wat oor beduidende finansiële hulpbronne beskik
- Bestaande wynbemarkingstrategieë is dalk uitgedien in 'n wêreld waarin welvarender verbruikers toenemend na ongewone kos, wyn en ervarings smag.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|