werkend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | werk |
| Bywoordelik | werkend |
| Attibutief | werkende |
- wer•kend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat werk
- Hierdie artikel is vir diegene wat in hierdie sektor werkend is en deel insig oor hierdie sektor en hoe hierdie landskap vir medici in die toekoms kan verander.[1]