Gaan na inhoud

werkende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordwerk
Bywoordelikwerkend
Attibutiefwerkende
wer•ken•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributief of selfstandig: wat werk. Attributiewe vorm van werkend
  1. Om 'n werkende ma in vandag se tyd te wees is amper nie meer 'n keuse nie; dit is 'n werklikheid vir só baie vroue.[1]
Enkelvoud Meervoud
  werkende    werkendes  
Iemand wat werk
  1. Wat bied Solidariteit nou eintlik vir jong werkendes?[2]