werpsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| werpsel | werpsels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| werpseltjie | werpseltjies |
- werp•sel
- (biologie) Die nageslag wat 'n vroulike dier in een slag voortbring
- Sy navorsing het verder getoon dat die ouer jakkalswyfie gewoonlik groter werpsels as die jonger wyfie het. Wyfies van ses jaar oud kan werpsels van vyf tot sewe kleintjies grootmaak, terwyl die jong wyfies slegs een tot drie kleintjies op ’n slag grootmaak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|