Gaan na inhoud

werwel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  werwel    werwels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  werweltjie     werweltjies  
wer•wel
  1. (anatomie) 'n Been van die ruggraat
  2. (fisika) 'n Draaiende stroming in 'n gas of 'n vloeistof
  1. Radiologiese ondersoek van die servikale werwels het 'n dubbelfaset-ontwrigting van C6 op C7 aan die lig gebring [1]
  2. Op die oorgangsone tussen die stabiele water en die kante van die vinnig bewegende straal, as gevolg van geïnduseerde werwels kan borrels saamvoeg.[2]
  1. Werwelfraktuur, werwelkolom, werwelbesering
  2. Werwelstroom, werwelwind

    Vertalings

  Vertalings:   1. been
Engels: vertebra(en)
Nederlands: wervel(nl) m
  Vertalings:   2. draaiende stroming
Engels: vortex(en)
Nederlands: wervel(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek werwel  
Verlede Tyd  ek  het gewerwel    
Teenwoordige deelwoord werwelend     
Om draaiend te beweeg

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: whirl(en)
Nederlands: wervelen(nl)