werwelkolom
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| werwelkolom | werwelkolomme |
- wer•wel•ko•lom
- (anatomie) Kolom gevorm deur die werwels wat in die rug van 'n gewerwelde dier geleë is, wat die enigste ondersteuning vir die kop en romp bied en die rugmurg bevat
- Die brein word omsluit deur die skedel en die rugmurg deur die werwelkolom.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|