Gaan na inhoud

wielewaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wielewaal    wielewale  
wie•le•waal
(voëls) 'n Sangvoël uit die familie op Wikispecies Oriolidae waarvan vier spesies in Suid-Afrika voorkom
  1. Daar is natuurlik al die ou staatmakers: tiptolle, wielewale, boslaksmanne, helmlaksmanne, suikerbekkies, glasogies, vlieëvangers, spegte[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oriole(en)
Nederlands: wielewaal(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wielewaal.