wier
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wier | wiere |
- Sedert 1466 in Middelnederlands bekend. Moontlik 'n Friese leenwoord. Van Proto-Germaans *waira, ablautvorm van *wira- '(metaal)draad'. Verwant aan Engels wire.[1]
- (plantkunde) akwatiese, vaatlose, plantagtige organismes wat tot 'n verskeidenheid groepe behoort
- Die see het die sandvrou weggekalwer en haar oë en wiere is uit op die gety.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|