Gaan na inhoud

wierook

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wierook     
'n mengsel van aromatiese organiese stowwe, wat aan die brand gesteek kan word en dan 'n aangename geur versprei, oorspronklik hoofsaaklik die hars (olibanum) van die wierookboom op Wikispecies Boswellia.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: incense(en)
Nederlands: wierook(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wierook.