wildebees
Voorkoms

-
(lêer)
- wil•de•bees
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wildebees | wildebeeste |
- (soogdiere) (Connochaetes) 'n Hoefdier van die familie Bovidae wat in Suid-Afrika en ander dele van Afrika voorkom.
- Wildebeeste kan meer as twintig jaar oud word.
| Vertalings: wildebees | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildebees.