wimper
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wimper | wimpers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wimpertjie | wimpertjies |
- wim•per
- (anatomie) Haartjie langs die rand van die ooglid.
- Die analise van hoë-resolusie skanderings het onthul dat die Mona Lisa inderdaad wenkbroue en wimpers gehad het, wat agteraf verwyder is.
| Vertalings: wimper | |||
|---|---|---|---|