Gaan na inhoud

windswael

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  windswael    windswaels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  windswaeltjie     windswaeltjies  
wind + swael
wind•swa•el
(voëls) 'n Voël uit die familie op Wikispecies Apodidae
  1. Een Europese windswael in Switserland het 21 jaar oud geword en 'n afstand van 4,8 miljoen kilometer gevlieg - dis ses keer maan toe en terug.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: swift(en)
Nederlands: gierzwaluw(nl) v/m