Gaan na inhoud

wingerdwals

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wingerdwals    wingerdwalse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wingerdwalsie     wingerdwalsies  
'n Wingerdwals bestaan gewoonlik uit twee treë vorentoe en een tree terug! (stagger, dodder, paddle, waddle, wamble)