Gaan na inhoud

winkelhaak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Winkelhaak 1)
'n Winkelhaak 2)
Enkelvoud Meervoud
  winkelhaak    winkelhake  
win•kel•haak
  1. (kleding) 'n Moeilik herstelbare skeur in 'n kledingstuk wat die vorm van 'n regte hoek het
  2. (gereedskap) 'n Gereedskap wat 'n regte hoek uitstrek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: winkle-hawk(en)
Nederlands: winkelhaak(nl) m
  Vertalings:   
Engels: try square(en)
Nederlands: winkelhaak(nl) m