winkspasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| winkspasie | winkspasies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| winkspasietjie | winkspasietjies |
- 'n Pasiënt se reaksie word nagegaan deur op die winkspasie te druk en na gesigsuitdrukkings te kyk.
- wenkspasie
{{Oorsprong < WINKbrou (met die oë of frons) + SPASIE}}