Gaan na inhoud

wisent

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Wisent
Enkelvoud Meervoud
  wisent    wisente  
As deel van 'n toponiem Wisenthurs is dit reeds omstreeks 1155 in Oudnederlands bekend. Maar die woord is byna sekerlik weer in die 19de eeu uit Duits geleen. Die oorsprong is onseker. Die wortel wis- verwys moontlik na die stank wat die bul tydens die bronst versprei.[1]
wi•sent
(soogdiere) op Wikispecies Bison bonasus 'n groot swaargeboude dier uit die familie op Wikispecies Bovidae uit Europa wat in 1921 in die natuur uitgesterf het, maar vandag weer in die natuur vrygelaat word
Die wisent of Europese bison, en 'n magdom van ander spesies is en word deur dieretuine bewaar.[2]

    Sinonieme

Europese bison, Europese buffel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wisent(en)
Nederlands: wisent(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wisent.