wisselende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | wissel |
| Bywoordelik | wisselend |
| Attibutief | wisselende |
- Teenwoordige deelwoord
- attributief: wat wissel
- Volgens Kondowe minimaliseer 'n wisselende rentekoers die risiko vir finansiële instellings en daarom kan hulle 'n meer kompeterende aanbod gee.[1]