Gaan na inhoud

wisselstroom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wisselstroom     
wissel + stroom
wis•sel•stroom
(fisika) Elektriese stroom wat gereeld van rigting verander

{{byv-1Die wisselstroom moet oorgedra word van die geleier na die las, wat die stelsel is wat die elektriese energie nodig het om te funksioneer.[1]}}

    Antonieme

Gelykstroom

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: alternating current(en)
Nederlands: wisselstroom(nl) m