witborskraai
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| witborskraai | witborskraaie |
- wit•bors•kraai
- (voëls)
Corvus albus 'n Kraai met glansende swart kop en nek wat word onderbreek deur ’n groot area met wit vere vanaf die skouers ondertoe na die laer borsgedeelte
- Witborskraaie sal soms kleinvee vreet, veral jong lammers, en daar is ook aangemeld dat hulle pik na die oë van ooie wat besig is om te lam[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor witborskraai.