Gaan na inhoud

witooievaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Witooievaars
Enkelvoud Meervoud
  witooievaar    witooievaars, witooievare  
wit + ooievaar
wit•ooi•e•vaar
(voëls) op Wikispecies Ciconia ciconia 'n Groot, hoofsaaklik wit voël wat in Europa broei, in Suid-Afrika oorwinter en met sy lang rooi snawel kletter
  1. Maar dit was eers in 1940 wat die eerste Witooievaar nes met drie kuikens daarin opgeteken is. Bykans 300 jaar nadat oom Jan saam met twee-en-tagtig man en agt vroue aan die Kaap geland het. Hulle het hier ‘n plek vir hulle gemaak, net soos die Witooievaar ook later sou.[1]
Ooievaar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: white stork(en)
Nederlands: witte ooievaar(nl) m