Gaan na inhoud

witpeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  witpeer    witpere  
wit + peer
wit•peer
(plante) 'n boom wat behoort tot die spesie op Wikispecies Apodytes dimidiata en wat in twee kontinente, Afrika en Asië inheems is.
Maar nietemin groei die witpere, klipelse, seeghwarries, ysterhoute, olienhoute en hardepere nog ruig.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: white pear(en)
Xhosa: umdakane klas 3:
Zoeloe: umdagane(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor witpeer.