woef
Voorkoms
| Tussenwerpsel |
|---|
| woef! |
- die geluid van 'n hond wat blaf
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| woef | woewe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| woefie | woefies |
- troetelnaam vir 'n hond
- Dié woef het Woensdag 30 jaar en 266 dae oud geword. [1]
| Tussenwerpsel |
|---|
| woef! |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| woef | woewe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| woefie | woefies |