Gaan na inhoud

woel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek woel  
Verlede Tyd  ek  het gewoel        
om te roer, om onrustig te beweeg
Vrywilligers woel op Goukou te oewer.[1]
Loswoel omwoel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: churn(en)
Nederlands: woelen(nl)