woelig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | woelig | woelige | woeligs | |
| Vergrotend | woeliger | woeligers | ||
| Oortreffend | woeligste | |||
- woe•lig
- Wat onrustig beweeg, wat woel
- 'n Woelige tweeling opsigself is niks unieks nie, maar dat dié twee boeties van Bloemfontein vandag so floreer bly vir hulle ouers 'n wonderwerk[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|