woestyn
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| woestyn | woestyne |
-
(lêer)
- Ons kry vyf tipes woestyne: warm woestyne, kuswoestyne, reënskadu-woestyne, binnelandse woestyne, en die woestyne van die poolstreke. Reënskadu-woestyne is beskut deur berge of heuwels en het dus 'n ligter reënval aan die lykant as aan die windkant.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|