wokehengel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wokehengel |
- (1) Sommige mense kies om wokehengel te ontgin deur voor te gee dat hulle meer sosiaal bewus en "woke" is as wat hulle werklik is in 'n poging om kêrels/meisies te lok.
- (2) Wokehengel is om voor te gee dat jy dieselfde politieke en sosiale opinies deel as 'n persoon tot wie jy aangetrokke is, om guns by hom/haar te verkry.