Gaan na inhoud

wolkloos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wolkloos    wolklose    wolkloos  
wolk•loos
(weer) Wat sonder wolke is
  1. Ek soek net een wolklose winter. ek soek net een windstil seisoen. geen sopnat en snerpende koue. gee my 'n jaar in die son.[1]

    Antonieme

Bewolk, betrokke

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cloudless(en)
Nederlands: wolkeloos(nl)