Gaan na inhoud

wond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wond    wonde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wondjie     wondjies  
Sedert die 10de eeu as wunda in Oudnederlands bekend. Van Proto-Germaans *wundō-, *wundi-. Daarnaas ook *wunda- 'gewond'. Die oorsprong is onseker. Moontlik van die Proto-Indo-Europees wortel *uen- 'om te verwond'. [1]
   
(lêer)
(medies) skade aan of in die liggaam
Miljarde vir NGV-poste laat gapende wonde in stelsel.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wound(en)
Nederlands: wond(nl) v/m