Gaan na inhoud

wonderpeper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wonderpeper     
wonder + peper
won•der•pe•per
(spesery) Die gedroogde groen vrugte van op Wikispecies Pimenta dioica, 'n middelstandboom wat inheems is aan die Groot Antille en die suide van Meksiko en wat as spesery gebruik word
  1. Meng die pampoen met die eiers, room, suiker, mielieblom, sout, kaneel, wonderpeper, vanielje en ingedampte melk en klits tot goed gemeng.[1]
Spesery

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: allspice(en)
Nederlands: piment(nl) o