Gaan na inhoud

woordeskat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  woordeskat    woordeskatte  
   
(lêer)
woor•de•skat
  1. (taalkunde) Die algehele versameling woorde waaroor die taal beskik.
  2. (taalkunde) Die versameling woorde waaroor 'n mens of 'n groep mense beskik of wat deel van hul kurrikulum is.
  1. Die versameling van die Afrikaanse woordeskat is 'n volksaak en die voltooiing van die eerste min of meer volledige Afrikaanse woordeboek sal 'n volksgebeurtenis wees.[1]
  2. Brei jou woordeskat uit met hierdie minder bekende woorde[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: vocabulary(en)
Nederlands: woordenschat(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor woordeskat.