Gaan na inhoud

worp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  worp    worpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  worpie     worpies  
die daad van werp of gooi
Jy werp die dobbelsteen 'n keer. Na elke worp noteer jy die uitkomste (1, 2, 3, 4, 5 of 6). [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: throw(en)
Nederlands: worp(nl) m