Gaan na inhoud

wreeds

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wreed    wrede    wreeds    
Vergrotend   wreder    wreders  
Oortreffend   wreeds, wreedste  
wreeds
  1. Partitiewe vorm van wreed.
  2. Oortreffende trap van wreed. (bywoordelik)
  1. Ons land kan nie weer met iets só aakligs en wreeds as die doodstraf eksperimenteer nie, skryf Willem Fransman Jr.[1]
  2. Slawe is op die wreeds moontlike maniere gestraf. [2]