Gaan na inhoud

wroemwoede

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wroemwoede     
Wroemwoede kan lei tot woordewisselings, beskadiging van eiendom, aanrandings en botsings, wat lei tot ernstige liggaamlike beserings of selfs die dood. (road rage)

    Sinonieme

padwoede