Gaan na inhoud

wrywingskoëffisiënt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wrywingskoëffisiënt    wrywingskoëffisiënte  
wrywing + koëffisiënt met voegsel -s-.
wry•wings•koëf•fi•siënt, wrywingsko•effisiënt, wrywingskoëffisi•ent
(fisika) Die verhouding tussen (1) die grootte van die wrywingskrag wat 'n oppervlak op 'n voorwerp produseer en (2) die grootte van die normaalkrag wat deur die oppervlak op die voorwerp geproduseer word en wat loodreg op daardie oppervlak is.
  1. ’n Insleepwa probeer om ’n stukkende motor met massa 400 kg te sleep. Die statiese wrywingskoëffisiënt is 0,60 en die kinetiese (dinamiese) wrywingskoëffisiënt is 0,4.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: coefficient of friction(en)
Nederlands: wrijvingscoëfficiënt(nl) m