Gaan na inhoud

wuif

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek wuif  
Verlede Tyd  ek  het gewuif    
Teenwoordige deelwoord wuiwende     
  1. om te groet deur die hande te swaai
  2. om heen en weer te buig of te swaai
  1. Dit was 'n verwese, geboë figuurtjie wat in die pad gestaan en met een hand gewuif het. [1]
  2. Roetes deurkruis denneplantasies, inheemse woud en velde wuiwende fynbos, reg van die Hermitage-vallei tot teenaan die “Plaat”.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: wuiven(nl)