wurg
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wurg |
| Verlede Tyd | ek | het gewurg |
| Teenwoordige deelwoord | wurgende | |
| Verlede deelwoord | gewurgde | |
- Sedert 1240 in vroeë Middelnederlands bekend as worgen. Van Proto-Germaans *wurgjan, uit Proto-Indo-Europees *urǵh-je- ‘bind, snoer’.[1]
- wurg
- om iets of iemand dood te maak deur die keel toe te druk
- Ons is nie meer dieselfde mense wat sewe jaar gelede die droogte ingegaan het nie, maar ons is oraait. Sewe jaar lank het hierdie harde Suide ons gewurg, getoets en gevorm.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|