wurmakkedis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wurmakkedis | wurmakkedisse |
- wurm•ak•ke•dis
- (reptiele) 'n Dier uit die familie
Amphisbaenidae wat óf sonder bene is óf twee klein voorpote het, maar geen slang is nie
- Een wurmakkedis- en een waterskilpad-spesie en drie landskilpad-spesies kom ook in die Vrystaat voor.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|