Gaan na inhoud

wyds

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wyd    wye    wyds    
Vergrotend   wyer    wyers  
Oortreffend   wyds, wydste  
wyds
  1. Partitiewe vorm van wyd.
  2. Oortreffende trap van wyd. (bywoordelik)
  1. Die ontwerp van die nuwe 370Z het redelik goed gegroei, dit lyk asof dit 'n meer oortuigende voorkoms gekry het, daar is baie besonderhede om na te kyk, en uit die meeste hoeke lyk dit na iets wyds op die grond. Respekvol.[1]
  2. Die negentigs was die bloeityd van die boekresensent, maar met die digitale era in volle swang het Media24 op ’n dag die boekeblaaie van sy dagblaaie saamgevoeg, en dit is waar ons vandag is: Netwerk24 en Rapport wat resensies dra; RSG wat een program per week aan boeke wy; LitNet wat onafhanklik is en die wyds moontlike dekking aan die Afrikaanse boekkultuur gee.[2]

    Homofone

Weids