Gaan na inhoud

wynbou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wynbou    -  
wyn•bou
Die kweek van druiwe en die verwerking daarvan tot wyn.
Constantia is die bakermat van die Suid-Afrikaanse land- en wynbou.

    Vertalings

  Vertalings:    wynbou
Engels: viticulture(en)
Nederlands: wijnbouw(nl)