wysie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wysie | wysies |
-
(lêer)
- wy•sie
- (musiek) melodie van 'n lied
- Verkleinwoord van wys. 'n Klein wys.
- Die wysie van die bekende Afrikaanse volkslied 'Wat maak oom Kalie daar?' toon wye verwantskappe met die wysies van ander liedere.[1]
- «Iemand van sy wysie af bring[2]»
- Iemand heeltemal derumekaar maak.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|