wysiging

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wysiging     wysigings, wysiginge  

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈvəɪ̯səxəŋ]
   
(lêer)

Woordafbreking

wy•si•ging

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Verandering in 'n reël, dokument, wikibladsy, ens.

    Voorbeeldsinne

Het jy al na die mees onlangse wysiging gekyk?

    Verwante woorde

wysig, wysiginge, wysigings, verandering

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: modification(en), change(en), alteration(en), edit(en)
Nederlands: wijziging(nl) v