wyt
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wyt |
| Verlede Tyd | ek | het gewyt |
| Onbepaalde wys | te wyte | |
-
(lêer)
- ~ aan: om iets of iemand te blameer
- Minister sê waaraan watertekorte in land gewyt word ... Verouderende waterinfrastruktuur, lang kragonderbrekings en 'n gebrek aan vaardighede [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|