wyte
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wyt |
| Verlede Tyd | ek | het gewyt |
| Onbepaalde wys | te wyte | |
- onbepaalde wys: van wyt
- Die behoefte om nuwe tegnologie vir voorspellingsdoeleindes in konstruksielogistiek te ondersoek, is te wyte aan die feit dat die voorspellingsvermoë (moderne tegnologie-gebruik) van die Nigeriese konstruksiesektor, wat logistieke bestuur betref, relatief laag is in vergelyking met die vervaardigings- en kleinhandelbedrywe.[1]