wyting
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wyting | wytings |
- wy•ting
- (visse) 'n sekere spesie straalvinvis,
Merlangius merlangus, in die familie
Gadidae, orde
Gadiformes, wat voorkom in die noordoostelike Atlantiese Oseaan en die Middellandse See
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wyting | wytings |