Gaan na inhoud

xantoom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  xantoom    xantome  
xan•toom
(medies) 'n Klein, geel nodule, ryk aan cholesterol en ander lipiede, wat in die vel voorkom, dikwels naby 'n gewrig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: xanthoma(en)
Nederlands: xanthoom(nl) o