xilofoon
Voorkoms

- xi•lo•foon
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| xilofoon | xilofone |
- (musiek) 'n Slaginstrument war bestaan uit 'n dubbele ry houtstafies, 'n diatoniese ry en 'n ry met chromatiese tussentone, wat op 'n onderstel vas is. Tussen die stafies is isolators van vilt of strooi. Dit word met 2 of meer stokke bespeel.
- Leanne het later vir Jason 'n 'xilofoon gekoop – sy heel eerste instrument.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|